PR
Paul R

1 reviews | Active since Apr 2011

28 May 2015, 12:26

Fan on a 1.1kw Pool motor

Ek het al verkeie e-mails gestuur op hulle webblad en gevra waar ek so n fan kan kry in Pretoria Noord maar hulle reageer geensins op enige e-mail wat ek vir hulle gestuur het nie.Waarvoor het hulle n webwerf met e-mail as hulle nie eens terug kom na jou toe nie en hoekom moet n mens eers na Hallo Peter toe gaan om enige reaksie te kry as jy gaan kry.

0
Replies (0)