wC
wynand C

1 reviews | Active since Jan 2015

26 Apr 2015, 13:01

poor service

Ek wil net u inlig oor onanvaar bare diens by figo cape gate <br> Klagtes as volg<br> 1)kos kom voor mes en vurke toe dit kom was kos al koud<br> 2)ons het 4 spechail ontbuit bestel twee gekry ons eers 20 min later ees die res gekry wavan een eier sag was na als med moes wees toe die capitionos kom was pierings vol gemors kelner bring messe en vurke met sy oop hand sonder dat dit servete om het hy hou an sny en vurk tande vas dit was by vere die swakste diens ooit hier ontvang

0
Replies (0)