wC
wynand C

1 reviews | Active since Jan 2015

03 May 2015, 13:07

good service

Ek het baie goeie diens van die eienaar ontvang van my klagte laas week hy het my dadelik ge****ak en die probleem reg gestel ons het intussen 2 keer weer hier ge eet dankie vir die vinige terugvoer en goeie diens

0
Replies (0)