ME
Mandie E
1 reviews | Active since Oct 2019
27 May 2021, 07:59
100% Fearfully and Wonderfully Handmade
Ek het twee weke terug my dogtertjie se eerste verjaarsdagpakkie bestel en dit het gister (26 Mei 2021) by ons opgedaag. Dit is PRAGTIG! Annareth se diens is ongelooflik en haar werk is goeie kwaliteit. Sien uit om julle nog vir lank te ondersteun!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)