SS
Samuel S

1 reviews | Active since Aug 2025

29 Aug 2025, 14:16

Ek het die afgelope tien jaar as kliënt van hulle slegs die allerbeste diens ontvang

Ek het die afgelope tien jaar as kliënt van hulle slegs die allerbeste diens ontvang. Al die amptenare, Zelda, Etienne, Francois en Claudette en ander wat ek nie ken nie, het my goed laat voel om met hulle te s***el. Baie goeie, eerlike Makelaars wie se besigheidetos op Christelike waardes geskoei is. Ek hoop hulle sal van krag tot krag gaan. Samuel Oosthuizen 🙏

0
Replies (0)