CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Nov 2014

17 Sept 2020, 14:56

Uiters swak diens

Couriers met ñ uiters swak diens en dan die kliënt tot leuenaar maak. Ek het nou al 3 items bestel wat deur Fast & Furious courier vervoer moet word. Nie 1 van die besendings het by my uitgekom nie. Of hulle verskoning is ek het getrek - terwyl ek nog op dieselfde plek bly. Of hulle kry my nie in die hande. Die "driver" s***el my om die presiese adres uit te vind maar kom nooit by my uit. ñ Dame van fast & Furious s***el my uit die Kaap op 14 Sep en belowe sy s***el my terug met inligting ivm die "driver" sy het tot vandag nie terug ges***el. Stuur ek vir haar ñ boodskap blok sy my op haar foon. Daar word aan my gesê die tak in Nelspruit waar my pakkie is sal my s***el. Hulle doen dit natuurlik ook nie. Is mos darem Suid-Afrika. Swak diens moet daar wees.

0
Replies (1)
Fast And Furious Couriers
Fast And Furious Couriers's reply17 Sept 2020, 17:20
Official
Good Day,

Kindly assist in providing us with your order number/tracking number in order for us to assist you further.

Regards,
Fast N Furious