LV
Lize V

1 reviews | Active since Dec 2018

18 Dec 2019, 18:44

Slegste courier ooit! As jy hulle gebruik is jy stupid!

Hierdie is die slegste courier company ooit! Slegste diens ooit! Leë beloftes en voel n veer! Kan nie glo iemand soos takealot wat so groot is maak gebruik van so n useless courier nie! Dit maak hulle naam net totaal en al gat! Ek hoop albei takealot en die courier company lees die reviews dat hulle net kan bykom!

0
Replies (1)
Fast And Furious Couriers
Fast And Furious Couriers's reply19 Dec 2019, 16:43
Official
Goedag Lize, vreeslik jammer vir jou sledge ondervinding.  Kan jy asseblief vir my meer inligting gee sodat ek dit kan opvolg.

Vriendelike groete,
Sue Bloem