ZD
Zenda D
1 reviews | Active since Nov 2017
26 Feb 2019, 18:51
Fast and furious - swak diens
Die swakste diens wat ek nog ontvang het van n courier. Vandag sit ek by my huis en wag dat courier my pakkie bring. My huis adres is opdie pakkie. Hulle kom by my werk aan wat n ander adres is. (Voorheen al daar afgelewer). By werk s***el hul my en laat weet pakkie is oppad na my toe. Ek bly n blok van my werk af. Ek het uitgestap en voor my hek in straat gewag sodat dit makliker is vir hulle. Die courier bakkie het gekom en met n baie hoe spoed verby my huis gejaag. Hul het nie eers probeur stop nie. Ek sien op my takealot orders track hulle wys dat pakkie afgelewer is en hier sit ek nog steeds en wag vir my pakkie. Baie swak ondervinding.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Fast And Furious Couriers's replyOfficial
27 Feb 2019, 12:00Goeie dag Zenda, baie dankie dat U my oproep geneem het. Ek bevestig dat ek U klagte na bestuur verhoog het en die probleem sal met die drywer aangespreek word, en verseker U van ons beste aandag teen alle tye.
Fast And Furious Couriers's reply27 Feb 2019, 12:00
Official
Goeie dag Zenda, baie dankie dat U my oproep geneem het. Ek bevestig dat ek U klagte na bestuur verhoog het en die probleem sal met die drywer aangespreek word, en verseker U van ons beste aandag teen alle tye.
