PP
Piet P

1 reviews | Active since Jul 2016

23 Mar 2017, 08:54

Diedericks ingelyf - Pateties

Aangestel om rekening van R 50 000 te vorder. Kry skulderkenning ,afbetalings ooreenkoms en eerste betaling van R 2000. Amper 12 maande later kom daar 'n rekening R 5000.

Ek doen navraag oor die saak en hulle terugvoering is dat hulle nooit R 2000 ontvang het as betaling nie, maar sleg R 500. Dat die persoon 2 maande na sy eerste betaling oorsee is en hulle verder geen aksies geneem het om my risiko te beperk nie. Die R 500 is nie by rekening afgetrek nie en ek sal gedagvaar word indien ek nie betaal nie.

Dit is 'n verskoning van 'n praktyk. Sal nie sy dienste vir enige persoon aanraai nie.

0
Replies (0)