AP
Arina P
1 reviews | Active since Mar 2021
04 May 2021, 11:32
Falcon Eco Projects Nick Marais
Nick Marais van Falcon Eco Projects het baie swak werk op my swembad gedoen. Baie skerp punte verf wat uitstaan agv verkeerde rollers wat gebruik is. Geld is n groot probleem. Hy vra ook VAT op sy invoices terwyl hy nie VAT geregistreer is nie is nie. ****ak my gerus via Facebook vir meer inligting
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)