1 reviews | Active since Apr 2021
Vir die laaste 4 mnde word daar meer af getrek as wat ooreen gekom is. FAK ge****ak. 1e mnd was 'n rekenaar probleem, hulle sal die geld terug betaal. Geld is nog nie terug betaal nie. Het intussen my bydrae gestop, dmv hulle kansellasie vorm in te vul. Hulle trek nogsteeds maandeliks geld af. Die bank kry dit ook nie gestop nie. Hoe gaan ek te werk om hierdie diewe te stop?
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.