MW
Madeleine W
1 reviews | Active since Mar 2012
26 Feb 2018, 09:47
FAK is vol lee beloftes
Die FAK sal enige iets doen om mens te kry om aan te sluit - selfs beloftes van n stapel boeke en CD - en as jy eers aangesluit het, hou hulle nie hulle beloftes nie. Wanneer mens jou maandelikse bydrae dan wil kanselleer word mens geintimideer deur aanhoudende oproepe van soveel as 3 vers****ende nommers. Ek vereis n terugbetaling van alle gelde betaal en kansellasie van my maandelikse bydrae met onmiddellike effek
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)