CB
Catheretha B
1 reviews | Active since Jun 2022
30 Mar 2026, 07:18
Fair Price Welkom se diens is uiters swak
Fair Price Welkom se diens is uiters swak en onbetroubaar. Ek koop ****ant by hulle en dan sukkel ek ʼn maand om die 1 artikel te kry. Verkoopdame belowe my sy bel my om my geld terug te gee. Dit is 2 dae later sy het nou nog nie gebel nie. Hulle epos adres werk nie so jy kan nie ʼn epos stuur nie en hulle beantwoord nie hulle fone nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)