F
FJ

1 reviews | Active since Apr 2025

07 Aug 2025, 08:39

Hulle het regtig gehelp toe ek baie moedeloos was

Hulle het regtig gehelp toe ek baie moedeloos was. As die vers******s wat ek geskuld het moeilik was en ń baie groot dank aan Thania wat hard gewerk en baklei het om my clearence sertifikaat te kry. Altyd vriendelik en behulpsaam dankie

0
Replies (1)
ezDebt Solutions
ezDebt Solutions's reply07 Aug 2025, 09:02
Official
 Baie dankie vir jou mooi woorde! 
 Ons is so bly dat ons kon help toe dinge moeilik was. Tania is inderdaad ’n waardevolle deel van ons span, en ons sal seker maak sy hoor van jou waardering. Ons wens jou alle voorspoed toe op jou pad vorentoe!