MS
Martha S
1 reviews | Active since Sept 2011
15 Oct 2022, 10:07
probeer met geruste hart
Aangesien dit die eerste aankoop was, was ek maar skepties. Dit was ander positiewe resensies wat my laat besluit het om hul wel te probeer. Vinnige en vriendelike diens, ek sal weer van hul gebruik maak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)eye-online.co.za's replyOfficial
15 Oct 2022, 10:12Dankie dat jy ook jou ondervinding deel Martha. Lekker dag.
eye-online.co.za's reply15 Oct 2022, 10:12
Official
Dankie dat jy ook jou ondervinding deel Martha. Lekker dag.
