FD-C
Francisca Daniel - CD

1 reviews | Active since Jan 2022

12 Jan 2022, 14:10

Stellenbosch-Krugersdorp

Sonja en haar span is baie vriendelik, betroubaar, professioneel, stiptelik en effektief. Execu-move het my trekproses stresvry gemaak. Uitstekende waarde vir geld en alles het mooi glad verloop. Ek sal Execu-move hoogs aanbeveel.

0
Replies (1)
Execu Move
Execu Move's reply12 Jan 2022, 16:22
Official
 Goeie dag Francisca 

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf, dit word opreg waardeer.  Ons is verheug om te hoor dat ons u verhuising stresvry kon maak en dat alles tot u bevrediging was.”  “Weereens dankie vir jou ondersteuning en ons wens jou alle sterkte toe in jou nuwe huis” 

Groete
Peter Theron
Execu-move

Best regards,