Great job
<p>Dankie aan Sonja en haar span om ons goed veilig van Pretoria af tot in die Kaap te vervoer. Ons het altyd geweet waar ons goed was en ons kon ons goed in hulle betroubare hande weer terug kry.</p> <p>Great job. Sal en gaan weer van hulle gebruik maak </p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Execu Move's replyOfficial
10 Jul 2017, 12:35Geagte Elize
Ons bedank u vriendelik vir die gawe woorde. Ons hoop dat u avonture in Kaapstad alles is wat u voorgestel het.
BesteGroete
Peter Theron (GM Execu-move)
Best regards,
Execu Move's reply10 Jul 2017, 12:35
Official
Geagte Elize
Ons bedank u vriendelik vir die gawe woorde. Ons hoop dat u avonture in Kaapstad alles is wat u voorgestel het.
BesteGroete
Peter Theron (GM Execu-move)
Best regards,
