CS
Coenie S

1 reviews | Active since Aug 2016

17 Aug 2016, 10:36

Goeie Diens

<p>Dankie aan Taitum. die diens wat ons ontvang het was baie goed. Sy het baie opgevolg en was altyd vriendelik teenoor my en my familie toe ons trek. Baie Dankie.</p>

0
Replies (1)
Execu Move
Execu Move's reply19 Aug 2016, 08:06
Official

Beste Coenie

Baie dankie vir u positiewe terugvoering - ons stel dit hoog op prys.

Alles van die beste in Auckland NZ.

Best groete

Peter Theron (GM Execu-move)

Best regards,