LP
Louis P
1 reviews | Active since Jun 2020
23 Jun 2020, 10:34
Dit was een perfekte verhuising.
Hiermee wil ek eerstens vir Sonja hartlik bedank vir haar fantastiese vriendelike diens, gedurende die ongelooflike moeilike tyd met die "locldown". Sy het my probleem heel goed verstaan en het werklik haar beste gedoen om my snel te verhuis toe dit wel kon gebeur. Baie ander sou geknak het van spanning, maar sy het volhard getrou gebly en my heel goed op datum gehou met alle moontlikhede om te verhuis. Dan moet ek die span wat my verhuising gedoen het vol punte gee, vir hulle vriendliheid en hoe perfek hulle te werk gegaan het. Van A tot Z kan ek net vol punte gee. BAIE, BAIE DANKIE.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Execu Move's replyOfficial
23 Jun 2020, 12:07 Beste Louis Baie Dankie vir die positiewe terugvoer wat jy vir Sonja en ons span gegee het, ons sal vir seker die hele span in kennis stel van jou “ Hello Peter” berig. Die “Covid 19 Lockdown” het rerig baie druk op buide ons kliente en ons personeel gesit, en ons is verskriklik bly dat alles goed verloop het. Ons wens vir jou en jou gesin alle voorspoed vir die res van 2020 en goeie tye in die nuwe huis. Weereens baie dankie vir die terugvoer, ons waardeur dit opreg. Vriendelike groete
Peter Theron
GM Execu-move
Peter Theron
GM Execu-move
Execu Move's reply23 Jun 2020, 12:07
Official
Beste Louis Baie Dankie vir die positiewe terugvoer wat jy vir Sonja en ons span gegee het, ons sal vir seker die hele span in kennis stel van jou “ Hello Peter” berig. Die “Covid 19 Lockdown” het rerig baie druk op buide ons kliente en ons personeel gesit, en ons is verskriklik bly dat alles goed verloop het. Ons wens vir jou en jou gesin alle voorspoed vir die res van 2020 en goeie tye in die nuwe huis. Weereens baie dankie vir die terugvoer, ons waardeur dit opreg. Vriendelike groete
Peter Theron
GM Execu-move
Peter Theron
GM Execu-move
