cG
carlene G

1 reviews | Active since May 2017

11 May 2017, 06:27

Dankie vir die uitstekende diens

<p>Hallo Tatum</p> <p>Ek wil net dankie se vir die goeie diens Wat ons by jou en execumove ontvang het. Ek het alreeds julle name bekend gemaak by my familie en vriende Wat ook binnekort trek. </p>

0
Replies (1)
Execu Move
Execu Move's reply11 May 2017, 16:50
Official

Hi Carlene

Baie dankie vir die gawe woorde - ons waardeer dit opreg.

Met die gese, wil ons ook vir U dankie se vir die verwysings.

Ons wens U en U gesin alle geluk in Canada.

Vriendlike Groete

Peter Theron (AB Execu-move)