CT
Catherina T

1 reviews | Active since Jan 2019

03 Jan 2019, 10:09

Puik dienslewering en uitstekende gehalte produkte

Vanaf dag een was dit net n plesier om by Exlusive Brands aan te koop. Ek het al 4 my kleinkinders se geskenke vir hul aangekoop vir Kersfees 2017 en 2018. Beste diens en uitstekende aflewering. Baie vinnig en effektief. My een klein kind het perongeluk sy hoverboard se laai punt afgebreuk en EBO het dit sommer vinnig vir ons herstel en weer terug gestuur.

Ek sal voorstel om by hulle aan te koop as jy vriendelike en vinnige diens wil he. Baie dankie ann The Courier Guy wat Exclusive Brands Online se pakkies hanteer vir hulle wonderlike diens ook!

0
Replies (1)
Exclusive Brands Online
Exclusive Brands Online's reply07 May 2019, 12:33
Official
Baie dankie Catherina. Mooi bly!