NB
Natasha B
1 reviews | Active since Nov 2019
17 Nov 2019, 19:57
Exclusive Brands Online
Ek het so 8 maande gelede n Hoverboard en Karretjie vir my kinders gekoop en is nie n oomblik spyt nie. Hulle geniet hulle self gate uit. Die produkte is hoe gehalte en die diens is uitstekend. Aflewering binne 24 uur vanaf my bestelling. Na diens puik! Ek het nuwe plastiek dele vir die hoverboard benodig en Exclusive Brands het die vir my uitgesorteer binne 2 dae. Sal definitief weer by julle koop. Dankie!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)