train your staff
<p>Op Saterdag 2017-08-12 was ek by exaxt Malmesbury waar ek drie stelle kinderklere gekoop het. in daardie stadium was daar 'n special koop drie en kry die goedkoopste een gratis. Die dame het my versker dat dit geen probleem sal wees om dit om te ruil indien dit nie pas nie, Op Maandag 2017-08-14 was ek toe weer daar om dit vir een size grooter om te ruil. Toe ek by die toonbank kom met die groter nommers het sy my meedgedeel dat die special nou verby is en die klere baie duurder. Ek het toe besluit om dan liewer te hou wat ek het, aangesien dit nou pas - maar net nie vir nog n seisoen geskik sal wees nie, Sy het gese sy kan nie dit doen nie aangesien die special verby is en die klere teen die duurder prys gelui moet word. Indien moontlik wil ek graag dit wat ek aanvanklik gekkop het behou. </p>
Good day Jako
We are sorry to hear of your experience in one of our stores. As we pride ourselves on our customer services, your complaint has been forwarded to the Area Manager responsible for that store to investigate. The Area Manager will be in touch with you as soon as possible to address your complaint. Thank you.
Kind Regards
The Exact Team
Best regards,