1 reviews | Active since May 2014
realpeople very good in fraut
after almous 4 years realpeople fone me that i still own them maney and must make plan to make payment after alot of calls i received a total statement from them. sory for the afrikaans. na ek deur die state gegaan het sien ek dat hulle my geld skuld en op die 23ste mei laat midag s***el hul my en met n paar mense op die foon gepraat toe sien hul dat da vout is en dat hul my geld skuld en wou die probleem dadelik reg maak nu in die week kry ek n email om te se die rente op my rek is op en nu dat ek op die swart luis is kan ek niks maak nie. vandag bel ek die dame en vra wats my uitstande bedrag en sy se net oor die R1400 wou ek krage. ek ha gevra om met n supervisor te praat ma glo is da geen toe se ek ek gaan n saak van bedrog maak teen hul en soek al die recordings glo vat dit maande om dit te kan stuur. so ek vra om iets trug te hoor van iemand wat hul werk kan doen. as ek niks bine 24uur hoor nie gaan ek n saak maak van bedrog. rek ********** 4 mr j de beer. cell ********** 640
Thank you for your complaint, we will proceed to investigate and will provide you with feedback.
Kind regards
Georgina Witbooi
Tel: ***
Email: ***
Thank you for your complaint, we will proceed to investigate and will provide you with feedback.
Kind regards
Georgina Witbooi
Tel: ***
Email: ***
