1 reviews | Active since Aug 2017

28 Jan 2020, 21:54

Eureka is n bedrog spul.

Adriaan Nieuwoudt adverteer n ponzi skema. Daar is al miljoene der miljoene wat in die sisteem vassit. Hy het al erken dit is nie volhoubaar nie. Maar bly mense belieg en lee beloftes maak. Die dorp Eureka gaan ook gesloop word.. Maar nogtans bly hy huise bou en geld ontvang om nuwe huise te bou.. BLY WEG. BLY VER WEG..

0
Replies (0)