MJvV
Madeleine Janse van Vuuren

1 reviews | Active since Sept 2011

10 Dec 2018, 18:26

Eureka DIY Solutions - NO CLIENT SERVICE

Eureka na 9 jaar van getroue ondersteuning, wil ek noem dat ons as Juli's Den baie terleurgesteld is in julle swak kliente diens. Ons is 'n hardeware winkel wat na 12 jaar sy deure toemaak, groot voorrade gedra het van Eureka, ons sit vandag met R74,000.00 se voorraad wat julle teen 'n astronomiese (100%) hanteringsfooi wil terugneem. Ons het begin met 2 rakke van Eureka se bybe****, ons sit nou met 10 rakke wat meer aan ons afgesmeer was. Die rep wat gese het as dit nie verkoop nie sal hy dit enige tyd kan terugneem, wat nou??? Nou sit ons met al die voorraad!!!! Ons sal dit waardeer as daar enige iemand is met menslikheid om hierdie te probeer uitsorteer. Ons was van julle lojaalste kliente wat 'n groot bydrae in julle besigheid gemaak het!! Rek no : ********** / ****ak no Eureka **********

****ak vir Juli's Den : ********** Willem of ********** Madeleine

0
Replies (0)