Ek was nog nooit in my lewe so teleurgesteld en vernederd nie. Ek het op Essential Med verlede jaar gegaan en gedink ok dalk is al die Hello Peter complaints nie so erg nie laat ons try want dis vir hospitaal en dokter. Ek gaan toe op en toe slaan een ding na die ander my en ek moet sê hulle het betaal maar toe ek nou vir die laaste 5 maande met dieselfde probleem sit en staat hospitaal toe is want Essential med sê hulle dek nie die prosedure wat gedoen moet word nie sal ek uit vind ek het galstene. Ek bel toe Essential med om te hoor of hulle sal dek vir die operasie by privaat of moet ek nou staat gaan en hulle sê toe ja. Ek dink toe dis reg so kom ons gaan na n spesialis toe en betaal R1400 om hom te gaan sien en als en reel toe vir die operasie net om te hoor nee Essential med gaan net dek vir die 2 dae se verblyf in die hospitaal niks meer nie. Hoe verkoop jy n produk en belowe dit sal betaal wees en dis wat gebeur. Ek het R1400 verloor nou oor ek onder die indruk was als is reg. Daar mors ek nou die dokter se tyd en myne. Moet nie glo wat als aan jou belowe word nie want ek moes nou die harde manier leer. My vraag is nou net hoe betaal mens vir hospitaal maar niks anders nie. Hoekom gaan mens hospitaal toe? As my gal blaas skeer of iets ernstig gebeur gaan ek staat moet gaan want ek wil nie eers dink aan al die gelde wat ek verantwoordelik voor gaan wees nie.
Goeie More Me Joubert,
Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Een van ons konsultante was in ****ak met u rakende die klagte. Essential Med is 'n Gesondheidsversekering nie 'n Mediese Fonds nie.
Ons betaal voorafbepaalde voordele vir die tyd wat u as lid in die hospitaal spandeer, Ons dek ongelukkig nie die volle opname nie. Betaling sal eers aan die hospitaal gemaak word en indien daar dan fondse oor is dan sal ander diensvers******s betaling ontvang.
Essential Med streef om die beste dienslewering vir ons kliënte te gee.
Groete,
Essential Med
Best regards,

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.