DJvR
Debbie Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Sept 2018

06 Sept 2018, 11:38

Essential Med

Dankie Essential Med vir die PUIK diens wat julle gee. Nicolene Williams jys n ster dankie vir jou hulp. Almal by Essential Med help altyd so mooi en praat so mooi nie eers ongeskik nie.

Julle is FANTASTIES!

0
Replies (1)
EssentialMED
EssentialMED's reply06 Sept 2018, 11:56
Official

Goeiedag Debbiejv25,

Dankie vir die kompliment. Dankie dat u Nicolene spesifiek uitgesonder het. Die kompliment sal aan haar oorgedra word.

Essential Med strewe na puik diens lewering teenoor al ons lede.

Vriendelike groete,

Radine

Essential Med

Best regards,