hH
hermienmenmuir H

1 reviews | Active since Dec 2016

02 Jul 2017, 16:42

DEBIT geneem van gekanselleerde polis Clayton Murray

<p>CLAYTON MURRAY eers stuur jy vir my verkeerde bedrae wat teen verkeerde datums afgetrek moet word op my polis van my bank. Volgens jou het jy glo onmiddelik dit reggemaak met julle finance dept maar vanoggend het daar n debit afgegaan teen n gekanselleerde polis. Maak JOU FOUTE REG EN SORG DAT MY GELD IN MY REKENING TERUG BETAAL WORD!!!!! Dit is mense soos jy wat maak dat polisse gekanselleer word deur nie jou opvolg werk te doen en seker te maak dat die navrae uitgesorteer is. Hoekom moet ek elke keer vir julle bel en wys op foute wat gemaak is. ESSENTIAL MED lei julle mense op en stel mense aan wat ***us op kliente diens. EK SOEK MY GELD IN MY BANK REKENING ONMIDDELIK ASB. </p>

0
Replies (2)
hH
hermienmenmuir H's update04 Jul 2017, 09:33
Reviewer Update

Refund was gedoen nadat ek dit elke keer moes opvolg

EssentialMED
EssentialMED's reply04 Jul 2017, 11:54
Official

Goeie dag,

Dankie vir die terugvoering. Ons vra omverskoning vir die ongerief.

Dankie dat U die gradering verander het,

Groete,

Essential Med