cF
charlotte F

1 reviews | Active since May 2016

15 Jun 2017, 10:43

bloed toetse

Feb het ek gegaan vir bloed toetse ( R182.20) wat die julle moet betaal. die toets was om te kyk of ek swanger is ( verwys vanaf die dokter). Ek betaal elke maand R2300.00 aan julle oor soder om te wik en weeg moet ek julle betaal. sonder probleme kry julle julle paaiement.

Julle verander julle " voorwaardes"sonder om enige iemand in kennis te stel. eers is dit die dokter waar ons gaan het ons altyd ons medekasie gekry ook nou moet ek dit kry by apteek, nou is dit net sekere bloed toetse word gedek.

sterkte vir die mense wat verder by julle is, as julle nie eers 'n bloed toets kan betaal nie, hoe gaan dit wees as ons in die hospitaal is ----" wag o jammer ons dek dit ook nie" as ek kraam half pad in kraam dan dek julle dit ook nie...

Ek se nou vir julle. ek stop my betalings aan julle. moet nie die 30ste enige betaling verwag nie.....

julle is useless..... nou vra almal hoekom die land in sy )(*

0
Replies (1)
EssentialMED
EssentialMED's reply15 Jun 2017, 12:00
Official

Goeie More,

Hiermee gee ons terugvoering as volg.

Mevrou Fouche het met een van ons konsultante gepraat rakende die bloedtoetse en is ingelig dat die toets nie gedek word nie. Mevrou het bevestig dat sy nie bewus was dat ons net seker bloedtoetse dek nie.

Ons verwys na die e-pos wat gestuur was op die 26st Junie 2016 en al die voordele is uit eengesit. Dit stipuleer dat ons die basiese bloed toetse dek maar volgens die protokol.

Essential Med streef na die beste dienslewering aan al ons gewaardeerde kliënte.

Groete,

Essential Med

Best regards,