BT
Bernice T
1 reviews | Active since Nov 2015
09 Dec 2015, 14:32
Vriendelikheid
Ek wil net baie dankie se aan Marelize wat die wereld se geduld het.
My stap vir stap gehelp het met die Child Protection Plan vir my dogtertjie.
Altyd al my vrae deeglik beantwoord.
En altyd op tyd opgevolg as ek haar gevra het om my te s***el.
Die vriendelikste telefoon etiket.

Baie Baie dankie wens daar was meer mensies soos jy.

Groete Bernice,
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)