TB
Trudie B

1 reviews | Active since Sept 2023

26 Sept 2023, 14:23

Misleiende pryse

Eskort Polokwane Ons was vandag by Eskort Polokwane hulle pryse is misleiend ...het n Value hamper pak gekoop op die rak staan dit duidelik R139-99..by die till is dit R239-99..ek vra hulle oor die prys die bestuurder se my dat kliente dit op verkeerde plekke sit as hul dit nie wil he nie....snaaks dat daar 3 rakke vol van dieselfde stock by dieselfde prys is...nou was ek verkeerd

0
Replies (1)
Eskort
Eskort's reply02 Sept 2024, 14:39
Official
Hi Trudie B,
We are apologise for the unpleasant experience. Please may you share your details as we would like to escalate the matter and make the future experience better for you.