1 reviews | Active since Oct 2015
Swak diens
Ons krag is reeds vanaf Dinsdag 8 Desember 2015 om 14h00 af weens n gat in di kabel aan eskom se kant. Ons het di probleem gerapporteer per telefoon & by Eskom gebou self maar steeds geen diens. Ons bel daagliks. Soms meer as 2x per dag. Da word steeds vir ons gese niemand het di probleem gerapporteer ni of di rekenaars is aflyn. Hoe kan eskom se rekenaar al vi byna n week aflyn wees. Daar word ook gese dat hul net noodgevalle doen. Nou regtig n week sonder krag, geen water pomp vir bad of wasgoed was ni. Kos in yskaste, vrieskaste moes ons weggooi oor als vrot geword het... dis volgens hulle ni n noodgeval nie.

Ons het n eis teen ESKOM ingedien in 2013 nadat hulle di kragmeter vervang het. Die fases is verkeerd gekoppel & die boorgatpomp het uitgebrand.Mev Susan Swanepoel werk met di eis. Syt selfs al iemand uitgestuur om na di pomp te gaan kyk maar nou weet sy blykbaar niks daarvan ni. Tot nou is daar NIKS gedoen aan daardie eis ni. Die verwysings nommers is ni eens daarby aangeteken ni. Ek moes dit verlede week vi ha gaan gee het. Dis uiters swak.