1 reviews | Active since Sept 2014
sitting without electricity for a week
Laas Vrydag middag na 3 die middag is ons krag afgesit sonder enige waarskuwing of n nota voor die tyd dag hulle gaan afsit nie. rek: *** en [Email Removed] ***<br> Petit Eskom was. Mev Mobeng het vir die dame daar oor die telefoon gese R4000 is nie genoeg nie soek R5000 om die krag aan te sit. Ek het proof of payment na haar gemail en daar is gese dit sal aangesit word. Donderdag ogend het ek gebel en is gese sy is in vergardering en sy moet die go ahead gee. Donderdag middag sy die go ahead gee. Vrydagogend met haar persoonlik gepraat ons is op die route list ons krag sal vandag aangesit word sy my verseker. 2 uur haar weer gebel weer aan my verseker sy my die mense is op die pad om die krag aan te sit. Na 5 uur het my skoonseun begin bel en laaste aan my vanogend me gedeel word nie krag oor naweke aan gesit nie. kan nie water pomp nie.klagte ***. Zelna ***
