MP
Marinda P
1 reviews | Active since Mar 2010
30 Dec 2016, 08:43
Na 15ure geen diens van Eskom

Ek betaal elke maand my rekening.

Ek sit met 'n lodge vol mense

Ek het geen krag en nou ook geen water omrede die water met krag aangelei word na die lodge

My gaste vra nou hulle geld terug omrede hulle sonder krag en water sit vir 15ure

Kan dit moontlik wees dat Eskom na 15ure geen diens kan lewer en hulle is 10minute se ry van my Lodge af

Dit is uiters swak. Betaal ek nie my rekening word die krag sekerlik dadelik afgesit maar ek moet te vrede wees met 15ure se gewag en nog steeds geen Eskom

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)