AV
Ann V

1 reviews | Active since Nov 2015

17 Nov 2015, 13:48

Get no feedback on my Claim

Eskom send 420 vol through my house and now they don't want to pay the claim out. I need help to get someone to help me to get the right people to help. Its been 3 months and still nothing is been dun. (Alles in my huis het geblaas - stoof - yskaste - tv's- wasmasjie ens. Ek het kinders in die huis wat nie kan ordenlik eet nie en nou het hulle my krag af gesit en dit is eksamen tyd. Ek het nou genoeg gehad. Kan nie so aan gaan nie. Die hele tyd moet ek betaal en Eskom kom net weg met moord. Ek kan nie vir hulle fout ook betaal nie. ASB EK BENODIG JULLE HULP. Groete Ann van Veenhuyzen Claim no 398447.

0
Replies (0)