CS
Chris S

1 reviews | Active since Feb 2021

10 Feb 2021, 11:25

Eskom slegte diens

Ons het gister al 3 uur rapporteer dat daar n fuse by ons uit is, en as jy vir Eskom bel het hul die heeltyd n ander storie, waarvoor word service fees dan betaal. Eskom is te sleg om n diens te lewer .

0
Replies (0)