EB
Es B

1 reviews | Active since Nov 2019

17 Nov 2020, 07:30

Eskom is pathetic

Eskom het die slegste dienste ooit! Ons het n klagte gele al 3 dae gelede oor ons kragboks in die huis wat n verskriklike lelike geluid maak. Wannneer ons s***el call centre toe is die agente verskriklik onbeskof en kan mens nie help nie. Elke aand moet ons slaap in die donkerte in koue water was. Ons yskaste loop af. Wat moet ons doen dit gebeur nie van gister af nie. Moet ons huis eers afbrand jy is die mees pathetic dienslewerings maatskappy dink aan niemand en niks!

0
Replies (0)