PR
Philip R

1 reviews | Active since Feb 2010

03 Sept 2019, 11:25

Eskom

Eskom het onwettig 'n kaglyn gespan waarvan die oorhang op my grond is, hekke op my grenslyne gaan sit wat nou so skeef hang. Na meer as 15 jaar se onderhandelings is die hekke nog steeds nie verwyder nie. Die ****rak is nie geteken nie en geen geld is aan my oorbetaal nie. Hulle beperk jou ook om geen ontwikkeling binne 10 meter van oorhang te doen. Die ****rakteur was oorspronklik beskuldig omdat hy fout gegaan het. Persoon wat die saak toe hanteer het is nie meer daar nie en die persoon wat dit die afgelope jare hanteer doen absoluut niks. Hy lees my eposse, antwoord nie. Ek s***el hom, kan geen antwoorde gee nie. Grond is in Vaalwater. Is daar enige iemand wat my kan of wil help?

0
Replies (0)