AG
Annarie G

1 reviews | Active since Oct 2021

11 Nov 2023, 14:15

Beste FOTOGRAAF & VIDEOGRAAF!

Beste trou FOTOGRAAF! Hey Karen, baie dankie vir al jou moeite en jou uiterse professionele diens op ons groot dag. Ons kon nie vir ‘n beter fotograaf en span gevra het nie. Ons fotos, video en album het PERFEK uitgekom!

Die pluspunt was definitief dat julle in enige dorp/provinsie troues afneem en nie “traveling” vra nie.

0
Replies (0)