SL
Sarah-Ann Labuschagne
1 reviews | Active since Aug 2019
16 Aug 2019, 15:18
Era SWAK diens
Ek is baie ontevrede oor julle agent JC van Vaal ERA. Ek her n nuwe huurder wat 1 Aug ingetrek. Die huurgeld vir die maand is nog nie inbetaal nie. Ek het verskeie kere CJ ge****ak. Hy het vir my gese by het getrek en her nie internet nie om die oorbetaing the doen nie. Die internet word volgens him Dinsdag gekoppel. Woensdag hom ge****ak toe se hy die geld is saterdag all oorbetaal. Ek get vir n bewys van betaking gevra. Hy het my donderdag kom sien en gese die geld is in die verkeerde person se rekening inbetaal. Die persoon sal die geld vir hom inbetaal donderdag en Dan betaal hy die held vir my oor. Tot nou toe geen inbetaling nie. SWAK diens van hom.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)