AN
Attie N

1 reviews | Active since May 2019

20 Feb 2025, 08:26

PATETIESE DIENS

Die accounts depertement se personeel is so dom soos grond. Eintlik is grond slimmer as hulle. Bly vir my dreig boodskappe te stuur oor geld wat ek hulle skuld. In effek skuld hulle my geld en hulle kan nie my naam verwyder van die ander onnosel groep NuDebt nie. Selfs daai clowns is so flippen stupid want ek het al by 3 geleenthede bewyse gestuur van rekeninge wat lankal eeds betaal is maar hulle bly my dreig, selfs my vrou met ITC listing. Ek daag ER Consult en NuDebt se dom onnosel apies om die saak te verwys na 'n hof sodat ek hulle in die openbaar kan vermorsel met feite. Verwyder my naam en my vrou se naam van julle dreig lys want ek dreig nie, ek doen en julle wil nie weet wat ek tot in staat is nie. STOP OM MY TE DREIG ER CONSULT EN NUDEBT..............

0
Replies (1)
ER Consulting Inc.
ER Consulting Inc.'s reply20 Feb 2025, 09:24
Official
Dear Attie, our team is investigating the matter and will provide feedback soon.