1 reviews | Active since Sept 2022
Wil graag hiermee bevestig dat Janco se aanbieding en bemarking van die EPS Sisteem van hoë gehalte was en beide ek en my vrou baie beindruk was met sy voorlegging. Ons wens hom alle voorspoed toe vir die toekoms. Bly net eerlik en opreg.