MJ
MORNE J

1 reviews | Active since Jul 2014

26 Feb 2020, 09:30

Swak kliente diens van Enviroserv

Ek as klient het dokumentasie aangevra van Enviroserv Holfontein in Januarie 2020. Die dokumnetasie het net gedeeltelik per epos my bereik. Ek het die res van die dokumnete versoek en met verskeie bestuur personeel van Enviroserv per epos versoek maar tot op hede was my versoeke onsuksesvol gewees en my e-posse en telefoon oproepe is geignoreer tot op hede (26 Februarie 2020).

Enviroserv se kliente diens kan my nie terugvoering gee oor die klagte wat ek per eposse gestuur het nie.

Dit is baie onprofessioneel van so groot korporatiewe besigheid om vir my as klient die dokumentsie wat ek versoek te ignoreer.

Ek sal dit baie waardeer as Enviroserv kliente diens my sal ****ak sodat ek die hele probleem kan verduidelik. ****ak my asb. by ***.

0
Replies (0)