JO
Jolanda O

1 reviews | Active since Mar 2020

04 Mar 2020, 13:14

Uiters ontroue besigheidsman.

Het 4 perd wa by Johan Engelbrecht van Potchefstroom einde Maart 2019 bestel, alle papierwerk afgehandel en deposito van R25000.00 betaal die 2 April 2019. Na vele oproepe besoeke en prokureurs brief wag ek steeds. Vra elke keer uitstel, doen dan vergunning, dis nou n jaar, antwoord nie meer my of prokureurs oproepe of geen terugvoer van sy kan af nie.

0
Replies (0)