mS
mayven S

1 reviews | Active since May 2025

20 May 2025, 15:32

Diens van wêreldklas

End Loadshedding het my sonkrag in Feb 2023 geïnstalleer — diens was puik van die begin af. Moes onlangs die inverter opgradeer en hulle was dieselfde dag hier, geen moeite nie. Stelsel werk perfek, geen beurtkrag stres nie. Kan hulle regtig aanbeveel!

0
Replies (0)