AB
Ancois B

1 reviews | Active since Dec 2013

15 Feb 2016, 20:15

R1050 per nag betaal vir belaglike diens? Ek moes.

Elke jaar sedert 2012 kom ons vir 'n naweek Bloem toe en bly by Emoya. Dit is ons gunsteling plek en ons was nog altyd bitter tevrede. Laasjaar het ons nie gegaan nie, want ons baba is gebore.<br> Ek s? vir my man Emoya het bitter duur geword, hy s? hy wil my en baba graag bederf, ons was nog n?rens vandat sy gebore is nie. Ons het gaan kos koop en teruggekom, want ons dogtertjie het kriewelrig geraak en ons wil haar toe in haar bed kry. Met die oopdraai van die bad/wasbak krane, het 'n chloor/drein reuk ons verwelkom. <br> Met 'n ongelooflike geraas kom ons toe agter die kroeg op die perseel se musiek is verwoed hard, goed ons bel toe ontvangs, vra mooi en ordentlik dat hul net sagter sit, nie af nie, net sagter asb ons het 'n baba wat moet slaap, hy s? dis 100% hy sal die \technical director\" bel. Die musiek het bedaar en ons baba was n?t in die bed,(20min na oproep), toe is die musiek n?g harder as aanvanklik! <br> Nou goed ons het 13 keer gebel en GEEN antwoord gekry nie.<br> My man het gery en al wie hy kon kry op die perseel was 'n sekuriteits wag met 'n gholf kar, en hy vra hom toe asb kan h"

0
Replies (0)