1 reviews | Active since Jun 2018
Emergency Support Task Team biggest *******
Meneer ek hoop regtig jy slaap baie rustig in die nag want ek weet ek sou nie 'n oog kon toemaak as ek R4000 bedrieglik by iemand gesteel hetn nie. Ek het jou meer as een geleentheid gegee om openlik te se jy het ons geld spandeer, (huurgeld) maar ja jy het die heeltyd bedrieglike voicenotes gestuur en die geloofwaardige mense wat ons is het ons jou elke keer geglo. God dank het die Here vir my gese om die die ABSA bedrogsaak terug te trek nie want my klein stemmetjie het gese jy lieg......
Weet net more maak ek n strafsaak en al betaal jy die gelde wat jyn gebruik het en oor lieg gaan ek dit nie terug trek, Die gereg moet mense soos jy vas vat en julle moet soos enige ander krimineel joun straf dra
Ek bid dat die Here jou verlos van jou bedrieery want my 2 kids moet hongerly die maand agv jou *****heid
