TO
Tharina O
1 reviews | Active since Jun 2019
08 May 2026, 12:25
UITERSE SWAK KLIENTE DIENS
Uiterse SWAK diens. ****ak Maandag vir kwotasie vir Fibre, Tanya sou my binne n uur of twee terug bel. Vandag (Vrydag) bel ek weer...nee jammer Tanya is af vir die dag...ek moet maar asb Maandag weer bel want NIEMAND ANDERS kan my help nie. Sal hulle verseker nie gebruik nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)