JR
Johanna R

1 reviews | Active since Aug 2014

20 Nov 2017, 14:47

Swak diens

Swak swa****

80% deposito betaal. Een maand later en het nog geen stort deur nie. Elwierda bel en sê die deur is reg, hulle kom vandag. Vandag gaan verby en ek hoor niks. Ek moes self die volgende dag bel om te hoor hoekom hulle nie op gedaag het nie! Oooh swakste verskoning ooit, die glas het van die bakkie afgeval, hulle gaan druk vir 5dae. Weer dieselfde storie. 5dae gaan verby ek hoor weer niks. Ry na hulle toe, nee Vrydag sal julle die deur kry. Vrydag gaan verby. Weereens bel ek hulle eerste ding die Maandag. Die deur het vandag gekom ons bring hom more. Sal nooit van hulle diens gebruik maak weer nie. Sal graag my deposito terug wil hê. Dat ek van ander besighede gebruik kan maak.

0
Replies (0)